Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is ’n lys van die mense van die provinsie Juda wat teruggekom van Babel. Koning Nebukadnesar van Babel het hulle voorheen weggevat na Babel, en hulle was daar gevangenes. Nou het hulle teruggekom na Jerusalem en Juda, elkeen het teruggekom na sy eie stad.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7

Kyk Nehemia 7:6 in konteks