Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 7:5 Bybel vir Almal (ABA)

My God het my laat besluit om die belangrike mense en die leiers bymekaar te bring sodat ons die mense se name op die naamlys kon skryf. En toe kry ek ’n ander lys, die name van die mense wat eerste teruggekom het na Juda, was daarop geskryf. Ek het gesien hulle het daarop geskryf:

Lees volledige hoofstuk Nehemia 7

Kyk Nehemia 7:5 in konteks