Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die goudsmid Ussiël seun van Garhaja het die volgende stuk van die muur reggemaak, en Gananja, die man wat die salf gemeng het, het die volgende stuk reggemaak. Hulle het die muur van Jerusalem reggemaak tot by die Breë Muur.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:8 in konteks