Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:7 Bybel vir Almal (ABA)

Melatja van die stad Gibeon, en Jadon van die stad Meronot, en die manne van die stede Gibea en Mispa het die volgende stuk van die muur reggemaak, tot by die huis van die goewerneur van die provinsie Wes-Eufraat.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:7 in konteks