Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het hout nodig vir die balke van die poorte en vir die gebou by die tempel wat sterk mure moet hê, en vir die huis waar ek sal moet woon. Jy moet ook vir my ’n brief gee om vir Asaf te gee sodat hy vir my hout kan gee. Asaf is die amptenaar wat die houtbosse van die koning oppas.”Die koning het vir my die briewe gegee, want my God was goed vir my en Hy het sy hand oor my gehou.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:8 in konteks