Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:7 Bybel vir Almal (ABA)

en ek het vir hom gevra: “As die koning dink dit is goed, dan moet jy vir my ’n brief gee om vir die goewerneurs in die provinsie Wes-Eufraat te gee, sodat hulle my sal laat verbygaan om in die provinsie Juda te kom.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:7 in konteks