Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:26 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir hulle gesê: “Koning Salomo van Israel het ook sonde gedoen toe hy getrou het met vroue wat nie Israeliete is nie. Ja, daar is nie ’n volk wat ’n beter koning gehad het as hy nie. God was lief vir hom en God het hom koning laat word oor die hele Israel, maar sy vroue wat nie Israeliete was nie, het hom sonde laat doen.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:26 in konteks