Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:25 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het met daardie Judeërs geraas. Ek het hulle vervloek en hulle geslaan en hulle hare uitgetrek. Ek het gesê hulle moet belowe dat hulle nie hulle dogters sal laat trou met die seuns van die heidene nie en dat hulle nie hulle seuns sal laat trou met die dogters van die heidene nie. Hulle moes ook belowe om nie self met die heidene te trou nie, en ek het gesê God is die getuie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:25 in konteks