Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:22 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het vir die Leviete gesê hulle moet hulleself reinig en by die poorte kom wagstaan, sodat die Sabbatdag ’n gewyde dag sal wees. Ek het gebid en gesê: “My God, U moet dit ook onthou, U moet goed wees vir my, U is altyd goed vir mense wat aan U behoort.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:22 in konteks