Ek het hulle gewaarsku en gesê: “Hoekom slaap julle hier teen die muur? As julle dit weer doen, dan sal ek julle straf.”Hulle het toe nie weer op die Sabbatdag gekom nie.