Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:44 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het daardie dag manne gekies en aangestel om die stoorkamers op te pas, die kamers waar hulle die presente gebêre het en ook die eerste koring en gars en vrugte, en die tiendes. Hulle moes in die stoorkamers die deel van die dinge bêre wat in die grond rondom die stede gegroei het en wat die priesters en Leviete moes kry. Die wette sê die priesters en die Leviete moet dit kry. Die mense van Juda het dit graag gegee vir die werk wat die priesters en Leviete gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:44 in konteks