Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die name van die Leviete se familiehoofde is geskryf op die naamlys in die tyd toe Eljasib, Jojada, Joganan en Jaddua die hoëpriesters was. Die name van die priesters is op die naamlys geskryf in die tyd toe Darius koning van die land Persië was. Darius was een van die mense van Persië.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:22 in konteks