Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 11:22 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof van die Leviete in Jerusalem was Ussi seun van Bani seun van Gasabja seun van Mattanja seun van Miga. Hy was van die nageslag van Asaf. Asaf se nageslag was die mense wat moes sing terwyl die priesters die werk by die tempel gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 11

Kyk Nehemia 11:22 in konteks