Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:33 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie geld is om te betaal vir die offer-brood, die koring-offer en die brand-offer elke dag, vir die offers op die Sabbatdag, die Nuwemaan-feeste en die ander feeste, en vir die gewyde presente en die sonde-offers. Die priesters moet daarmee versoening doen vir die volk. Hulle sal al die ander werk in die tempel van ons God ook met daardie geld betaal.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:33 in konteks