Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gesê: “Ag, Here, God van die hemel, U is die Groot God, almal is bang vir U. U doen wat u verbond sê en U doen wat U belowe het vir almal wat lief is vir U en wat doen wat U wil hê.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 1

Kyk Nehemia 1:5 in konteks