Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ag, Here, luister asseblief wat ek bid, ek is u dienaar. Luister asseblief ook wat u dienaars bid, hulle wil graag vir U respekteer en dien. Laat dit wat ek vandag wil doen, slaag. Laat die koning doen wat ek vir hom vra.”Ek was die koning se skinker.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 1

Kyk Nehemia 1:11 in konteks