Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie is die dinge wat Nehemia gesê en gedoen het. Nehemia was ’n seun van Gakalja.Dit was in die maand Kislef in die twintigste jaar. Ek was in die stad Susan, ’n stad wat sterk mure het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 1

Kyk Nehemia 1:1 in konteks