Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 1:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Nahum gewys wat Hy met die stad Nineve wil doen. Nahum het van die stad Elkos gekom. Die Here het gesê Hy sal Nineve straf.

Lees volledige hoofstuk Nahum 1

Kyk Nahum 1:1 in konteks