Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete wat nog lewe,sal tussen al die volke weessoos leeuswat tussen wilde diere loop,of soos leeuswat tussen ’n klomp skape loopen hulle doodbyt.Niemand kan die diereuit die leeus se bekke ruk nie.

Lees volledige hoofstuk Miga 5

Kyk Miga 5:7 in konteks