hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7

Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5 Bybel vir Almal (ABA)

1. Maar uit die klein stadjieBetlehem in Efratasal weer iemand komwat koning sal wordvan die Israeliete.Sy familie is nie ’n belangrike familiein die land Juda nie,maar sy familie woon al lankin die land.

2. Die Here sal sy mense’n kort tyd los,so lank soos dit ’n vrou neemom ’n baba te kry.Maar dan sal die mensewat nog lewe van die familie,terugkom na die Israeliete toe.

3. Die nuwe koning sal komen hy sal sy volk lei.Die Here sal hom help,die Here sal hom sterk maaksodat hy sy volk kan lei.Die volk sal oralop die aarde woon,want die nuwe koningsal sterk wees

4. en hy sal vrede bring.Wanneer die Assiriërsteen ons land kom oorlog maaken hulle wilin ons mooi huise ingaan,dan sal ons, die Israeliete,genoeg leiers hêom teen hulle te veg.

5. Ons leiersmet hulle skerp swaardesal die Assiriërs oorwinwat uit die land Nimrod kom.Wanneer hulle in ons land inkomom teen ons te kom veg,dan sal ons nuwe koning ons red.

6. Die Israeliete wat nog lewe,sal wees soos douwat van die Here komna baie volke toe.Hulle sal wees soos goeie reënwat die gras groen laat word.

7. Die Israeliete wat nog lewe,sal tussen al die volke weessoos leeuswat tussen wilde diere loop,of soos leeuswat tussen ’n klomp skape loopen hulle doodbyt.Niemand kan die diereuit die leeus se bekke ruk nie.

8. Die Israeliete sal hulle vyandealmal doodmaak.”

Ek sal die volke swaar straf wat nie na My geluister het nie

9. Maar die Here sê:“Ek sal daardie dagjulle perde doodmaaken julle oorlogkarre verwoes.

10. Ek sal die stedein julle land verwoes,Ek sal hulle sterk mure afbreek.

11. Ek sal die goedwaarmee julle toor,uit julle hand ruk.Daar sal nie meer menseby julle weeswat dink hulle weetwat ander mense nie kan weet nie.

12. Ek sal julle beeldeen julle klip-pale verwoes.Julle sal nie meer buigvoor afgodewat julle self gemaak het nie.

13. Ek sal julle gewyde pale uitruken julle stede verwoes.

14. Ek sal die volke swaar strafwat nie geluister het na My nie.”