Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5:11-14 Bybel vir Almal (ABA)

11. Ek sal die goedwaarmee julle toor,uit julle hand ruk.Daar sal nie meer menseby julle weeswat dink hulle weetwat ander mense nie kan weet nie.

12. Ek sal julle beeldeen julle klip-pale verwoes.Julle sal nie meer buigvoor afgodewat julle self gemaak het nie.

13. Ek sal julle gewyde pale uitruken julle stede verwoes.

14. Ek sal die volke swaar strafwat nie geluister het na My nie.”

Lees volledige hoofstuk Miga 5