Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 1:11 Bybel vir Almal (ABA)

Kom uit julle stad,mense van die stad Safir.Die vyande vang julleen vat julle weg.Die mense van die stad Saänankom kaal uit hulle stad.Die mense van die stad Bet-Esel treuroor hulle mense wat dood is,die vyande het hulle stad verwoes.

Lees volledige hoofstuk Miga 1

Kyk Miga 1:11 in konteks