Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 4:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê: “Die dag is nou naby, en die dag brand soos ’n vuur. Al die hoogmoedige mense en almal wat verkeerd doen, sal soos kaf wees, en op daardie dag sal hulle verbrand. Daar sal niks van hulle oorbly nie.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 4

Kyk Maleagi 4:1 in konteks