Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê: “Ek sal na julle toe kom om te sê wie is reg en wie is verkeerd. Ek sal die mense straf wat My nie eer nie. Hulle is mense wat toor, mense wat egbreuk pleeg, mense wat belowe maar wat nie wil doen wat hulle belowe nie, mense wat hulle werkers en weduwees en weeskinders verdruk, mense wat nie reg doen aan mense uit ander lande wat by hulle woon nie, mense wat My nie eer nie.”Dit sê die Here wat oor alles regeer.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:5 in konteks