Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het gesê: ‘As ’n mens vir God dien, dan help dit niks. Het dit gehelp toe ons gehoorsaam was en alles gedoen het wat God gesê het? Nee. Het dit gehelp toe ons gewys het ons is jammer oor wat ons gedoen het en toe ons geloop het soos mense wat by ’n begrafnis treur? Nee. Dit het ons gedoen vir die Here wat oor alles regeer.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:14 in konteks