Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Ek sal julle nou straf. Die mense sal julle nie meer respekteer nie, want julle was nie gehoorsaam aan My nie. Party mense het verkeerd gedoen, maar julle het gesê hulle het reg gedoen.”

Lees volledige hoofstuk Maleagi 2

Kyk Maleagi 2:9 in konteks