Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:8 Bybel vir Almal (ABA)

Julle bring blinde diere om vir My te offer. Dink julle dit is reg? Dit is verkeerd. Julle offer vir My siek of lam diere. Dit is ook verkeerd. Wat sal gebeur as julle ’n siek of ’n lam dier gaan gee vir iemand wat oor julle regeer? Sal hy daarvan hou en vriendelik wees met julle? Nee.”Dit sê die Here wat oor alles regeer.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:8 in konteks