Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê:“’n Seun eer sy pa, en ’n slaaf eer die man aan wie hy behoort. As Ek julle Vader is, hoekom eer julle My nie? As julle aan My behoort, hoekom respekteer julle My nie? Julle priesters het my Naam nie gerespekteer nie. Maar julle vra: ‘Hoe het ons u Naam nie gerespekteer nie?’

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:6 in konteks