Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

En julle sê dit is harde werk om offers te bring. Julle hou nie daarvan om dit te doen nie.”Dit sê die Here wat oor alles regeer.“Julle bring diere wat julle gesteel het of diere wat nie gesond is nie en julle offer dit vir My. Ek wil dit nie hê nie,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 1

Kyk Maleagi 1:13 in konteks