Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:9 Bybel vir Almal (ABA)

Aäron se seuns het die bloed vir hom gebring. Hy het sy vinger in die bloed gesteek en hy het bloed aan die horings van die altaar gesmeer. Hy het die bloed wat oorgebly het, onder teen die altaar uitgegooi.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:9 in konteks