Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:23 Bybel vir Almal (ABA)

Moses en Aäron het ingegaan in die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Toe hulle uitkom, het hulle die volk geseën. Die hele volk het die lig gesien wat om die Here, die Koning, was.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:23 in konteks