Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:2 Bybel vir Almal (ABA)

en hy het vir Aäron gesê: “Jy moet ’n gesonde bul-kalf neem om ’n sonde-offer te wees en ook ’n gesonde skaap-ram om ’n brand-offer te wees, en jy moet hulle vir die Here offer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:2 in konteks