Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:15 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Aäron die offer van die volk ge-offer. Hy het die bok-ram geneem wat die sonde-offer van die volk moes wees en hy het dit geslag en ge-offer soos hy sy eie offer ge-offer het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:15 in konteks