Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:21 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand raak miskien aan iets wat onrein is, dit is miskien ’n mens of ’n dier wat onrein is, of iets anders wat die Here haat. As die persoon dan van die vleis eet wat aan die Here behoort, die vleis van die ete-offer, dan moet julle hom afsny van sy volk.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:21 in konteks