Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet die meel met olyf-olie meng en hy moet dit op ’n bakplaat bak. Dan moet hy die brood in stukkies breek en hy moet dit vir die Here gee. Dit is ’n koring-offer wat lekker ruik vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:21 in konteks