Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:20 Bybel vir Almal (ABA)

“Op die dag wanneer jy vir Aäron salf, moet hy en sy seuns hierdie offer vir die Here gee: een tiende van ’n efa van die beste meel. Hulle moet altyd hierdie offer bring, die helfte van die offer in die oggend en die helfte van die offer in die aand.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:20 in konteks