Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:16 Bybel vir Almal (ABA)

Aäron en sy seuns moet die meel eet wat oorbly. Hulle moet ongesuurde brood daarvan bak en hulle moet dit op ’n gewyde plek eet, op die oop stuk grond by die tempel.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:16 in konteks