Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:15 Bybel vir Almal (ABA)

en hy moet ’n handvol van die meel en die olyf-olie neem en ook al die wierook wat bo-op die koring-offer is. Dan moet hy dit verbrand. Die handvol meel is die teken van die hele offer. Dit ruik lekker vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:15 in konteks