Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende oggend moet die priester sy linne-klere en sy linne-broek aantrek. Hy moet die vet optel wat oorgebly het toe die brand-offer op die altaar gebrand het, en hy moet die vet langs die altaar sit.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:10 in konteks