Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:4 Bybel vir Almal (ABA)

Of iemand dink miskien nie goed wat hy sê nie en hy belowe iets en hy sê die Here is die getuie. Hy belowe iets wat goed is of iets wat sleg is, mense doen dit partymaal wanneer hulle nie goed dink nie. Die persoon weet nie dat hy verkeerd gedoen het nie, maar wanneer hy later besef wat hy gedoen het, dan is hy skuldig.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:4 in konteks