Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:18 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet ’n gesonde skaap-ram na die priester toe bring om ’n skuld-offer te wees. Jy moet sê hoe groot die ram moet wees. Die priester moet dan versoening doen vir die sonde wat die persoon gedoen het. Hy het nie geweet dat hy die sonde doen nie maar hy het dit gedoen. Die Here sal hom vergewe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:18 in konteks