Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 5:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “’n Persoon het miskien gesien dat iemand iets verkeerd doen of hy weet miskien daarvan. Of hy het miskien gehoor dat iemand ’n ander persoon vervloek. Hy kan ’n getuie wees, maar hy wil nie vertel wat gebeur het nie. Dan het daardie persoon sonde gedoen, hy is skuldig.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 5

Kyk Levitikus 5:1 in konteks