Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet die bul bring na die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Hy moet sy hand op die kop van die bul sit en hy moet die bul daar voor die Here slag.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:4 in konteks