Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:35 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet al die vet uithaal, soos hy die vet van die skaap vir die ete-offer uithaal, en hy moet dit op die altaar verbrand, saam met die vuur-offers vir die Here. Die priester doen so versoening vir die sonde wat die persoon gedoen het, en die Here sal hom vergewe.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:35 in konteks