Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:26 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet hy al die vet van die bok op die altaar verbrand, soos die vet van die ete-offer. Die priester doen so versoening vir die sonde van die leier, en die Here sal hom vergewe.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:26 in konteks