Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 4:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir die Israeliete sê: Wanneer iemand sonde doen teen een van die gebooie van die Here, wanneer hy iets doen wat hy nie mag doen nie, maar hy weet dit nie, dan moet julle só doen:

Lees volledige hoofstuk Levitikus 4

Kyk Levitikus 4:2 in konteks