Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 3:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet sy hand op die kop van sy offer-dier sit en hy moet dit slag voor die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Die priesters van die nageslag van Aäron moet die bloed teen die altaar spat, oral rondom die altaar.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 3

Kyk Levitikus 3:8 in konteks