Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 27:27 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand kan die eerste kleintjie van ’n onrein dier loskoop. Die priester moet sê hoeveel die persoon moet betaal, en die persoon wat dit loskoop, moet een vyfde meer betaal. As iemand dit nie loskoop nie, dan moet die priester sê hoeveel iemand anders daarvoor moet betaal.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 27

Kyk Levitikus 27:27 in konteks