Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 27:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester sal sê hoeveel hy moet betaal vir daardie dier. Miskien is dit ’n goeie dier of miskien is dit ’n slegte dier, dit maak nie saak nie. Die priester moet sê hoeveel die persoon moet betaal, en die persoon moet dit dan betaal.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 27

Kyk Levitikus 27:12 in konteks