Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:5 Bybel vir Almal (ABA)

Julle sal besig wees om op die dorsvloer te werk, dan sal julle ook moet begin om by die parskuip te werk, en julle sal besig wees om by die parskuip te werk, dan sal julle weer moet begin om koring en gars te saai. Julle sal genoeg kos hê om te eet en julle sal veilig woon in die land.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:5 in konteks